Skip to main content

Plan nodig om mededingendheid van SA se sagtevrugte-inmaakbedryf te versterk

Suid-Afrika se sagtevrugte-inmaakbedryf (perskes, pere, appelkose en gemengde vrugte) was lank wêreldwyd hoogs mededingend. Hierdie mededingendheid is sedert...

US gee erkenning aan Jannie Durand vir 12 jaar diens as raadslid

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs hulde gebring aan mnr Jannie Durand, 'n toegewyde raadslid, vir sy onbaatsugtige diens aan die Universiteit oor...

Prof Lynn Hendricks beywer haar vir kreatiewe oplossings om vroue se gesondheid te verbeter

​Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Mpox-uitbreking in Afrika is afgeskeep – dit kan nou in die volgende wêreldwye pandemie ontaard

​ Hierdie artikel is die eerste keer in The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier . Die mpox-uitbraak in Afrika is nog 'n voorbeeld van...

US blink uit by 2024 NNS-toekennings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens uitstekend gevaar in die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS)-toekennings. Prof Richard Cowling, dr...

Suksesvolle borsvoeding by die werk laat samelewings werk

Werkende ma's vind dit dikwels uitdagend om borsvoeding met voltydse werk te kombineer en daarmee voort te gaan, veral as werkplekke nie borsvoeding of die...

Dr Anell Stacey Daries ontgin historiese insigte om transformasie te bewerkstellig

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Nosipiwo Matiwane sentreer gemarginaliseerde stemme

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Rabia Abba Omar ondersoek die verband tussen kuns en aktivisme

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

FGGW mediese student genooi na 77ste Wêreldgesondheidsvergadering

ʼn Finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), Melt Hugo, het onlangs die 77ste Wêreldgesondheidsbyeenkoms (World Health Assembly of WHA) ­–...
Subscribe to