"Skenk 100% aandag aan jul studies van die eerste dag. Gryp dié geleentheid met beide hande aan en moenie daarvan afstand doen nie. Dit is jou sleutel tot die...
Marie Prinsloo (foto), ʼn alumnus van die Departement Visuele Kunste, het onlangs haar eerste kinderboek geïllustreer, ʼn kinderbybel getiteld Bible Stories for...
Werk mammogramme of nie? Dít was die vraag wat prof Justus Apffelstaedt van die Afdeling Chirurgie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan...
Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Stellenbosse Universiteitsraad: Alle fakulteite aan die Universiteit Stellenbosch (US) moet die...
Dr Regan Solomons het onlangs die eerste persoon by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geword aan wie die gesamentlike PhD-graad tussen die...
Moeders van pasgebore babas en kinders is aan die vreugde en voordele van lees bekendgestel met ʼn projek wat onlangs by die Tygerberg-kinderhospitaal begin is...
Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah...
Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis...
» Mediaverklaring: Wêreld Kankerdag Verlede jaar het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) die aankondiging gemaak dat rooi- en verwerkte vleis 'n mens se kans...
Universiteite moet vernuwe en aanpas by die snelle veranderinge in hoër onderwys om te keer dat hulle stagneer, skryf prof Wim de Villiers, Rektor en...