Skip to main content

Ministers Nzimande en Nhleko ontmoet om situasie op SA kampusse te bespreek.

​Die m​inister van hoër onderwys en opleiding, Dr Blade Nzimande, en sy eweknie in die polisie, Nkosinathi Nhleko, het Maandag met leierskap van die SAPS by die...

US Woordfees skop af

Van vandag af sal daar van die middedorp tot Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en verskeie wynplase makietie gehou word soos die US Woordfees sy tema Bly, met...

US-bestuur ontvang memorandum van EFF

Twee lede van die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch het vanmiddag (Donderdag 3 Maart) ʼn memorandum van die EFF Student Command ontvang. Die memorandum...

Rory Dunbar ontvang HB & MJ Thom-beurs

​Mnr Rory Dunbar, ʼn data-analis van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het die HB & MJ Thom...

draMATIES kraai koning by kykNET Fiëstas

By vanjaar se KykNet Fiëstas wat op 18 Februarie in die Staatsteater in Pretoria gehou is en op kykNET uitgesaai is, het oud-Maties van die Drama Departement...

Kom deel in US se eerste Tuiskoms-naweek

Matieland is gereed vir sy eerste Tuiskoms-naweek vir alumni wat vanaf 4 tot 7 Maart op die Stellenbosch-kampus plaasvind en personeel word aangemoedig om te...

Meningsartikel: Tegnologie in die klaskamer

​Die waarde van inligtingskommunikasietegnologieë en meer spesifieke leertegnologieë word al vir 'n paar jaar nasionaal gekommunikeer, met spesiale klem op die...

Dissiplinêre stappe oorweeg teen studente na werkersprotes

Volgens die sosiale media vind die optog na die Admin B-gebou van die Universiteit Stellenbosch op 3 Maart plaas uit protes teen die beweerde "viktimisering en...

US bied gespreksessie met Regter Albie Sachs aan

Studies in Transformasie en Historiese Trauma in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe bied die eerste van 'n reeks lesings aan. Albie Sachs sal die...

Protesoptog op Dinsdag 15 Maart 2016

​Die kampusgemeenskap word in kennis gestel van 'n byeenkoms op die Rooiplein tydens middagete op Dinsdag 15 Maart 2016 en 'n optog daarvandaan na die Admin B...
Subscribe to