Skip to main content

Dokters moet geleer word om beter beraders oor lewenstylkeuses te wees

​Hierdie meningsartikel deur Dr Zelra Malan, 'n senior lektor aan die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg, het verskyn in The Conversation op 4 Maart 2016...

Eerste multimedia woordeboek vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal

'n Woordeboekkundige en 'n rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) het saamgespan om 'n prototipe van die eerste multimedia elektroniese...

US en Fraunhofer werk saam op waternavorsing

​Die eerste werkswinkel tussen die Universiteit Stellenbosch en die Fraunhofer Water Systems Alliance (SysWasser) is deur 31 afgevaardigdes bygewoon, insluitend...

Suksesvolle Opedag vir Fakulteit Opvoedkunde

​Die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n suksesvolle Opedag aangebied, met ongeveer 10 000 Graad 11- en Graad 12-leerders, ouers en onderwysers wat die dag...

US Woordfees bied diskoerse wat almal raak

Diskoers speel tradisioneel 'n groot rol by die US Woordfees en in 2016, met sy talle uitdagings, dra hierdie sessies ekstra gewig met onderwerpe wat elke Suid...

Rekord Bestuur sagteware: is dit tot you voordeel?

​Rekord bestuur sagteware: opsommend Goeie Rekordbestuur sagteware beskik oor vyf kern eienskappe: 1. Rekord Navolging: Hierdie is die basiese funksie van goeie...

Libertas wen Steinhoff-eerstejaarstoernooi

​Libertas het 'n stokkie gestreek voor Dagbreek se planne om die Steinhoff-eerstejaarstoernooi vir 'n vyfde agtereenvolgende keer te wen, toe hulle die...

Matie-fietsryer derde in Kaapstad-fietstoer

​Matie-fietsryer Vera Adrian (22), die Afrika- en Namibiese kampioen in the padwedren en tydtoets, het voortgebou op haar goeie prestasies in Februarie deur...

Maties se Wylie aangewys as USSA-krieketafrigter

Steinhoff Maties Krieket se afrigter Andrew Wylie is aangestel as die USSA-afrigter vir die komende CSA Future-toernooi in Kimberley en die driehoekige reeks...

UCM besoek PPC De Hoek Fabriek

​UCM lid, Riaan Combrinck, en 10 voorgraadse Siviele Ingenieurs studente van Stellenbosch Universiteit het industrie vernoot PPC se De Hoek sement fabriek naby...
Subscribe to