Skip to main content

Program wil toppresteerders aanmoedig om na uitnemendheid te streef

'n Program, gemik op die ondersteuning van die holistiese ontwikkeling van top- voorgraadse akademiese presteerders in die Ekonomiese en Bestuurswetenskap...

'MBA motiveer jou om gedurig die status quo te bevraagteken’

"Daar is 'n goue draad wat deur die modules van die MBA loop en dit motiveer jou om gedurig die status quo te bevraagteken. Ek het geleer dat nuwe idees die...

'n Dapper nuwe wêreld vir US/KU Leuven dinkskrum

'n Dapper nuwe wêreld. Dis waaroor 'n groep nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en KU Leuven in België oor die volgende paar maande gaan...

Kry waardevolle loopbaaninligting by Maties se Opedag

Die Maties Opedag word is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor studie by hoëronderwysinstellings. Die...

Kom beleef eerste Tuiskoms-naweek in Matieland

Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om sy alumni met ope arms by sy eerste Tuiskoms- naweek te verwelkom. Die Tuiskoms-naweek vind van 4-7 Maart 2016...

Tegnologie maak deure oop vir samewerking en kapasiteitbou tussen Afrika-universiteite

​'n Kapasiteitsbouprojek wat met die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Agriwetenskappe verbind word en deur die Europese Unie gefinansier word, het...

19th Biennial Meeting of the Palaeontological Society of Southern Africa

The Department of Earth Sciences and I would like to invite you to the 19 th Biennial Meeting of the Palaeontological Society of Southern Africa, being held in...

Zika geen bedreiging vir Suid-Afrikaanse bevolking

​Suid-Afrika het 'n baie skraal kans om 'n Zika-koors uitbreking te hê soortgelyk aan dit wat tans in Brasilië ervaar word. Hierdie virale infeksie word...

Drie Maties gekies om SA by Olimpiese kwalifiseringstoernooi te verteenwoordig

​Drie Maties Waterpolo-spelers is gekies om Suid-Afrika in April by die FINA Olimpiese kwalifiseringstoernooi in Trieste, Italië, te verteenwoordig. Hulle is...

EBW stel navorsing ten toon by fakulteit se navorsingsdag

​Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het onlangs van die navorsing wat in die verskillende departemente in die fakulteit gedoen word, by 'n...
Subscribe to