Skip to main content

SA se waterkrisis is mensgemaak

Dinsdag (22 Maart 2016) is Wêreld Waterdag. In ʼn meningsartikel in Cape Times op Dinsdag (22 Maart 2016) skryf dr Jo Barnes, Emeritus Senior Lektor in die...

Baie se menseregte word steeds geskend

​Maandag (21 Maart 2016) het ons Mensregtedag gevier. In ʼn meningsartikel in Sunday Weekend Argus (20 Maart 2016), skryf Wayde Groep van die Frederik van Zyl...

Navorsing van USB se Top MBA-student onthul ADHD onder volwassenes 'n 'chroniese siekte'

Meer as 'n miljoen Suid-Afrikaners tussen die ouderdomme van 20 en 50 word geraak deur volwasse aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD), sê dr. Renata...

Grondslag vir die lewe word in eerste 1000 dae gelê

ʼn Kind se fisiese, intellektuele en emosionele ontwikkeling vind die vinnigste plaas in die eerste duisend dae van sy of haar lewe. Gedurende hierdie tydperk...

Brief aan kaartjiehouers

​​Maties Rugby heg groot waarde aan die ondersteuning wat hulle ontvang van kaartjiehouers, studente, personeel en die gemeenskap. Aangesien die res van die...

Daniel Kahneman deur Universiteit Stellenbosch vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (17 Maart 2016) 'n eredoktorsgraad aan die bekroonde sielkundige en Nobel-pryswenner, Prof Daniel Kahneman...

​Raad stel kommissaris aan om taalimplementering by US te ondersoek

​Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het 'n eenmankommissie van ondersoek aangestel om ondersoek in te stel na die onlangse proses ten opsigte van...

​US-raad se Kommissie begin met 'persgesig'-ondersoek

​Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het 'n Kommissie van Ondersoek aangestel om die wyse waarop die aangeleentheid en gebeure te Heemstede Koshuis, op...

Pasop vir versteekte sout in kos

Wêreld-soutbewusmakingsweek is van 16 tot 22 Maart 2016. Die tema vir Wêreld-soutbewusmakingsweek 2016 is 'Pasop vir Versteekte Sout'. "Die voedsel wat ons koop...

Meer as 1000 onderwysers en leerders woon dié vakansie SUNSEP-onderrigsessies by

Die Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied gedurende die komende skoolvakansie 19 verskillende...
Subscribe to