Skip to main content

Ontbytbesprekingsreeks 2016

​Sluit by ons aan vir die tweede in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan...

Allernuutste skandeerder brei breinbeelding uit na die hele liggaam

​Die Kaapse Universiteite Breinbeeldingsentrum (CUBIC) het uitgebrei na ‘n hele liggaamsbeelding-fasiliteit wat by die Universiteit van Kaapstad (UK) gesetel is...

ʼn Samelewing sonder verkragting is moontlik

Ons moet voortgaan met pogings om die verkragtingskultuur in ons gemeenskap, ons land en die res van die wêreld te beëindig en ʼn samelewing te skep wat vry is...

Student-entrepreneur se klein begin en groot drome

Dit is al gesê entrepreneurs word gebore, nie gemaak nie. En dit is vir seker waar van Dewald Müller wat tans besig is met sy honneursgraad in Aktuariële...

Prystrekking van Borg 'n Woord 2016

Nanna van Niekerk (foto links) van Bethal en Thomas West (foto regs) van Tennessee in die VSA het elkeen R25 000 van Sanlam gewen in Borg 'n Woord se...

US-teoloë onder ontvangers van skryfwerk-pryse

Die Andrew Murray-prysfonds het pas die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die publikasie Living with Dignity -...

Hoe om SA van rommelstatus te red

​In 'n onlangse bespreking met die hoofekonoom van Rand Aksepbank, Ettienne le Roux; die dekaan van die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe by...

“Wat is verkragtingskultuur?” en ander vrae

​Verkragting en verkragtingskultuur was die afgelope weke wyd in die media berig. In die lig hiervan het Universiteit Stellenbosch talle navrae ontvang. Hierdie...

Bietjie troos ná Matie-harte breek

​Ná 'n uitstekende Varsitybeker-seisoen is FNB Maties se kaptein, Beyers de Villiers, aangewys as die voorspeler van die 2016 Varsitybeker-toernooi, terwyl...

Almal moet verkragtingskultuur teenstaan

Dit is belangrik dat alle Suid-Afrikaners veldtogte teen die verkragtingskultuur in ons land ondersteun, skryf prof Louise du Toit van die Departement Filosofie...
Subscribe to