Skip to main content

Varsity Atletiek-aksie op Stellenbosch

​​Varsity Atletiek sal die 2016 seisoen volgende week (Donderdag 7 April) in die Coetzenburg-stadion afsluit. Atlete van die deelnemende universiteite het vir...

Varsity Cup keer terug na Danie Craven-stadion

FNB UJ het dalk Maandagaand gesorg vir FNB Maties se eerste nederlaag van die Varsity Cup-seisoen, maar die maroenmasjien het steeds vir 'n tuis-halfeindstryd...

Talle medaljes vir Maties Parasport-atlete

Verskeie lede van die Maties Parasport-klub het verlede week by die Nedbank Nasionale Kampioenskap vir persone met gestremdhede nasionale kampioene in hul...

Studente bespreek verkragtingskultuur

Nagenoeg 300 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 29 Maart 2016 oor die etensuur op die Rooiplein bymekaargekom om verkragtingskultuur te...

BSc alumni: Voorpunt-wetenskap en goeie herinneringe

'n Handjie vol BSc-alumni en hul gesinne is onlangs getrakteer op een van twee begeleide toere: een van die laboratorium in die Department Fisika waar met...

Dit is ons verantwoordelikheid om rassisme te beëindig

Indien ons rassisme as taboe of as iemand anders se verantwoordelikheid om op te los beskou, sal ons dit nie maklik uitwis of ʼn gesamentlik toekoms bou nie...

USB MBA-alumnus as Harvard African Fellowship-kandidaat gekies

Die USB MBA-alumnus Fatima Jakoet is as ʼn Harvard African Fellowship-kandidaat gekies vir die Program in Leierskapsontwikkeling by Harvard Business School. Hier...

Sportwetenskapstudente doen ervaring op by Kaapstad-fietstoerekspo

Biokinetika-studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap het onlangs praktiese ervaring opgedoen by die Kaapstad-fietstoer se ekspo...

Bridging Abilities-dag 'n groot sukses

Studente van die Departement Sportwetenskap se Adapt2Move-program het onlangs aan die Bridging Abilities-dag deelgeneem. Bridging Abilities is 'n nie...

Nelson Mandela-kollokwium op 30 Maart

Die Nelson Mandela Museum, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Museum, nooi u hartlik uit na die Nelson Mandela Kollokwium. Hoofsprekers: Prof...
Subscribe to