Die Skool van Veterinêre Medisyne van Ross Universiteit (RUSVM) het aangekondig dat dit ʼn wetlike toelatingsooreenkoms met die Universiteit van Stellenbosch...
Yslands, Pools, Sweeds, Frans, Spaans, Russies, Engels, Mandinka, Afrikaans en Xhosa. Dis 'n mondvol tale wat dr Alex Andrason, 'n navorser by die Universiteit...
Die direkteur van die USB, prof Piet Naudé, het verlede week die skielike dood van dr Kobus Serfontein, die hoof van Leierskapstudies by die USB, aangekondig...
Die eerste SANUM* vergadering het in 1975 plaasgevind toe twee prominente wiskundiges, Prof. Lothar Collatz (1910-1990) van Duitsland en Dr Fritz John (1920...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanoggend (Saterdag 2 April 2016) in kennis gestel van ʼn beweerde* [sien onder] verkragting van ʼn vrouestudent in die...
Personeellede van Universiteit Stellenbosch aangewys as gehoorgunstelinge by internasionale konferensie Die tweede konferensie oor legitimeringskodeteorie...
Hierdie meningsartikel deur dr Christel du Buisson, 'n Pediatriese Nefroloog en Senior Spesialis aan die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, het verskyn...
Politieke onverdraagsaamheid, geen vertroue in die regering nie en rassisme. Hierdie is slegs 'n paar probleme waarmee Suid-Afrikaners sukkel en die Vrygebore...
Die oorbrugging van die gendergaping in wetenskap en tegnologie is proff Soraya Seedat en Christine Lochner se doelwitte met hul aanstelling tot die...