Skip to main content

Rektor doen 'n beroep op Maties om standpunt in te neem vir sosiale geregtigheid

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het in 'n video 'n beroep op alle studente en personeel gedoen om standpunt in...

Congratulations to all graduates!

The Department of Earth Sciences congratulates all graduates. We wish you all the best for your future endeavours! Photo: a proud Head of the Department (Prof...

Gee is omgee

Om om te gee en te versorg is twee eienskappe wat studente op die Tygerberg-kampus aangryp – en nie net as deel van hul studies nie, maar ook in hul daaglikse...

US Woordfees 2016 ’n fees der feeste

Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees 2016 was 'n fees van ongekende hoogtepunte en sukses. Saartjie Botha, feesdirekteur, sê die rekordgetal kaartjies...

Verband tussen diabetes en TB in die kollig vir Wêreld-gesondheidsdag

Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April herdenk en die tema vir vanjaar se viering is "Klop Diabetes". Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...

Verkragtingskultuur normaliseer geweld teen vroue

In ʼn verkragtingskultuur het geweld teen vroue die nuwe 'normaal' geword. Só het prof Julie Claassens van die Dissiplinegroep Ou en Nuwe Testament in die...

Bedryfsvennote en Departement Agronomie span saam om navorsing te bevorder

​Die Departement Agronomie by die Universiteit Stellenbosch (US) was verlede jaar verheug oor die skenking van 'n Equalizer-minimumbewerkingperseelplanter deur...

Matie-fietsryer as Afrika-kampioen gekroon

​Matie-fietsryer Mariske Strauss (24) het beserings en ’n slegte val die vorige week te bowe gekom om die afgelope naweek as die Afrika-bergfietskampioen...

Iimbovane se werkswinkel oor miere wen by SciFest Africa

By die onlangse SciFest Africa het 'n praktiese werkswinkel oor die wonderwêreld van miere en hulle verwantskap met biodiversiteit, die Iimbovane Uitreikprojek...

Cape Union Mart-baas deel sy sakewysheid by USB-Direkteurstafel

​Prof Piet Naudé, direkteur van die USB, het onlangs die uitvoerende voorsitter van die Cape Union Mart Groep, Philip Krawitz, as gasspreker by 'n USB...
Subscribe to