Skip to main content

Prof Wim de Villiers kyk terug op sy eerste jaar as Rektor en Visekanselier

​Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, is vandeesmaand een jaar in dié posisie. Lees hieronder sy oordenking oor die...

Studente verbreek vyf dae stille protes teen verkragting en vra vir beter sekuriteit op kampus

​Sowat 'n 100 studente het vandag (8 April) om 12:30 op die Rooiplein vergader om 'n vyf dag lange stille protes teen verkragting en seksuele misdade te...

Nuwe eenheid om MMed-navorsing te versterk

​ʼn Nuwe eenheid wat studente in die Magister in Geneeskunde (MMed) -program met hulle navorsingsprojekte sal ondersteun is onlangs by die Universiteit...

Hoekom verloor jy jou eetlus as jy siek is?

Onderdruk ons een van Moedernatuur se oudste en mees effektiewe bakterie-bevegtende meganismes deur pasiënte te forseer om te eet nadat hulle, hul eetlus...

Atlete beïndruk met goeie prestasies in Stellenbosch

​Donderdag se Varsity Atletiek-finaal in Stellenbosch het as ’n voorsmakie gedien vir wat die skare volgende week by die SA Senior Baan- en Veldkampioenskap kan...

Fakulteit se topstudente woon prestige-aand by

Twee Voedselwetenskapstudente, Emma van der Merwe en Lara Moller, is die toppresteerders vanuit die Fakulteit AgriWetenskappe wat na die Universiteit se...

US sosio-ekonomiese regskenner, prof Sandra Liebenberg, verkies tot VN Komitee

Prof Sandra Liebenberg, houer van die HF Oppenheimer Leerstoel in Mensregte en uitgelese professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit...

Leefstyfveranderinge help hou diabetes in toom

Vandag (7 April 2016) is Wêreld Gesondheidsdag met die fokus op diabetes. In ʼn meningsartikel in Cape Times, bied prof Faadiel Essop van die Departement...

BSc dosente: inspirerend, uitdagend maar nooit vervelig

Drie dosente van die Departement Wiskundige Wetenskappe is bedank vir hul inspirerende manier van klasgee deur ses toppresterende eerstejaarstudente tydens die...

SA se batebestuursbedryf baat by ooreenkoms tussen Schroders en US

​​​Verteenwoordigers van die batebestuurbedryf in Suid-Afrika het hierdie week in Stellenbosch byeengekom vir die eerste seminaar wat deur die batebestuurfirma...
Subscribe to