Skip to main content

ʼn Samelewing sonder verkragting is moontlik

Ons moet voortgaan met pogings om die verkragtingskultuur in ons gemeenskap, ons land en die res van die wêreld te beëindig en ʼn samelewing te skep wat vry is...

Student-entrepreneur se klein begin en groot drome

Dit is al gesê entrepreneurs word gebore, nie gemaak nie. En dit is vir seker waar van Dewald Müller wat tans besig is met sy honneursgraad in Aktuariële...

Prystrekking van Borg 'n Woord 2016

Nanna van Niekerk (foto links) van Bethal en Thomas West (foto regs) van Tennessee in die VSA het elkeen R25 000 van Sanlam gewen in Borg 'n Woord se...

US-teoloë onder ontvangers van skryfwerk-pryse

Die Andrew Murray-prysfonds het pas die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die publikasie Living with Dignity -...

Hoe om SA van rommelstatus te red

​In 'n onlangse bespreking met die hoofekonoom van Rand Aksepbank, Ettienne le Roux; die dekaan van die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe by...

“Wat is verkragtingskultuur?” en ander vrae

​Verkragting en verkragtingskultuur was die afgelope weke wyd in die media berig. In die lig hiervan het Universiteit Stellenbosch talle navrae ontvang. Hierdie...

Bietjie troos ná Matie-harte breek

​Ná 'n uitstekende Varsitybeker-seisoen is FNB Maties se kaptein, Beyers de Villiers, aangewys as die voorspeler van die 2016 Varsitybeker-toernooi, terwyl...

Almal moet verkragtingskultuur teenstaan

Dit is belangrik dat alle Suid-Afrikaners veldtogte teen die verkragtingskultuur in ons land ondersteun, skryf prof Louise du Toit van die Departement Filosofie...

USB verwelkom nuwe bestuurder van Loopbaandienste

​Janine Truter, ʼn geregistreerde bedryfsielkundige, het voorheen vir die Shoprite-groep gewerk voordat sy op Vrydag, 1 April by die USB as die nuwe...

Maties Waterpolo-klub gaan van krag tot krag

​Die Maties Waterpolo-klub beleef ’n bloeitydperk ná hulle die WP Waterpolo-liga gewen het en vyf van hul lede ingesluit is by Suid-Afrika se waterpolospan wat...
Subscribe to