Om om te gee en te versorg is twee eienskappe wat studente op die Tygerberg-kampus aangryp – en nie net as deel van hul studies nie, maar ook in hul daaglikse...
Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees 2016 was 'n fees van ongekende hoogtepunte en sukses. Saartjie Botha, feesdirekteur, sê die rekordgetal kaartjies...
Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April herdenk en die tema vir vanjaar se viering is "Klop Diabetes". Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
In ʼn verkragtingskultuur het geweld teen vroue die nuwe 'normaal' geword. Só het prof Julie Claassens van die Dissiplinegroep Ou en Nuwe Testament in die...
Die Departement Agronomie by die Universiteit Stellenbosch (US) was verlede jaar verheug oor die skenking van 'n Equalizer-minimumbewerkingperseelplanter deur...
Matie-fietsryer Mariske Strauss (24) het beserings en ’n slegte val die vorige week te bowe gekom om die afgelope naweek as die Afrika-bergfietskampioen...
By die onlangse SciFest Africa het 'n praktiese werkswinkel oor die wonderwêreld van miere en hulle verwantskap met biodiversiteit, die Iimbovane Uitreikprojek...
Prof Piet Naudé, direkteur van die USB, het onlangs die uitvoerende voorsitter van die Cape Union Mart Groep, Philip Krawitz, as gasspreker by 'n USB...
Die Skool van Veterinêre Medisyne van Ross Universiteit (RUSVM) het aangekondig dat dit ʼn wetlike toelatingsooreenkoms met die Universiteit van Stellenbosch...
Yslands, Pools, Sweeds, Frans, Spaans, Russies, Engels, Mandinka, Afrikaans en Xhosa. Dis 'n mondvol tale wat dr Alex Andrason, 'n navorser by die Universiteit...