Skip to main content

Dit is in ons vermoë om die immunisasie-gaping te oorbrug

"Oorbrug die Immunisasie-gaping" is die tema vir Wêreld Immunisasie-week wat van 24 tot 30 April herdenk word. Ten spyte van doeltreffende inentings, sterf daar...

Skenk jou ou klere vir #Streetstore Maties

Maties SR samel ou klere om 'n #Streetstore op Woensdag 27 April op Stellenbosch-kampus aan te bied. #Streetstoe is 'n wêreldwye klere insamelveldtog om klere...

The Military Academy celebrated its 66th birthday

​The Military Academy has turned 66 on Friday 1 April 2015. The unit celebrated this joyous occasion the whole day long. The Military Academy came into being on...

WoordTROfees Wenners vir 2016

​Met 'n driekuns vir A Doll's House en die strelende stem van die Prinses van Afrika, het die Woordfees Maandagaand tydens 'n gesellige kuier in die...

Ontvanger van Mandy Rossouw-beurs aangekondig

Die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US) is bly om aan te kondig dat die Mandy Rossouw Beurs vir 2016 toegeken is aan me Nation...

Fisio’s skop 50-jaar vieringe af

Die Afdeling Fisioterapie het onlangs hul 50-jaar vieringe met die tema: "Saam beweeg ons vorentoe" van stapel gestuur. "Beweging is ons kernbesigheid en...

Studente op pad na Statebondspele

​James Seccombe (20), Charlene Erlank (19), Jean-mari du Plessis (19) en Willem Erasmus (19) van die Maties Judo-klub reis komende naweek na Port Elizabeth om...

Werkswinkel oor Kruip van Gekraakte FRC

Gedurende Maart 2016 het Prof Billy Boshoff 'n Rilem werkswinkel bygewoon in Valencia, Spanje, oor die kruip van gekraakte veselversterkte beton (FRC). Hierdie...

UCM gradueer drie PhD Studente

​Die UCM het drie PhD studente gegradueer by die onlangse 2016 Maart gradeplegtigheid. Die studente is James Olawuyi, Pieter Nieuwoudt en Riaan Combrinck. James...

Historiese oorsig van eerste ekspedisie na SA se mees suidelike eilande

Die 50ste herdenking van die eerste biologiese en geologiese ekspedisie na Marion en die Prins Edward Eilande in 1965/66, sal gevier word met die bekendstelling...
Subscribe to