Die dokumentêre film Black Christmas vertel die pynlike verhaal van hoe een van die oortreders in die 1996 Oukersaand-bomaanval in Worcester vergifnis gevind...
"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die...
'n Middeleeuse wa met 'n paraboliese struktuur daarop gemonteer om sonlig te konsentreer, het baie aandag getrek by Universiteit Stellenbosch (US) se Rooiplein...
"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die...
Universiteite is goed geplaas om studente op verskeie maniere op te lei om ʼn verkragtingskultuur te identifiseer en teen te staan, skryf dr Elisabet le Roux van...
Die Matie-atleet Shaun de Jager se afrigter Suzanne Ferreira glo hy sal die Olimpiese kwalifiserende tyd vir die 400 m-wedloop by die naweek se Suid-Afrikaanse...
Sluit by ons aan vir die tweede in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan...
Die Kaapse Universiteite Breinbeeldingsentrum (CUBIC) het uitgebrei na ‘n hele liggaamsbeelding-fasiliteit wat by die Universiteit van Kaapstad (UK) gesetel is...
Ons moet voortgaan met pogings om die verkragtingskultuur in ons gemeenskap, ons land en die res van die wêreld te beëindig en ʼn samelewing te skep wat vry is...
Dit is al gesê entrepreneurs word gebore, nie gemaak nie. En dit is vir seker waar van Dewald Müller wat tans besig is met sy honneursgraad in Aktuariële...