"Ek help al vir baie jare lank borskankerpasiënte met my hande,"sê dr Karin Baatjes, 'n chirurg aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)....
Die USB-direkteur Prof Piet Naudé praat oor die drie tipes uitnemendheid wat nodig is vir Suid-Afrika om vooruit te gaan. Dit is 'n samevatting van prof Naudé...
Die Stellenbosch Universiteitskoor het weer 'n prys ingepalm – dié keer het die koor die WoordTROfees-prys ontvang vir sy optrede tydens die US Woordfees in...
Sien, hoor en ervaar wat dit is om 'n ingenieur te wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese Winterweek (vir Graad 11 en 12-leerders)...
Vyf lede van die Maties Atletiekklub is as nasionale kampioene in hul onderskeie items gekroon by die SA Senior Baan- en Veldatletiekkampioenskap wat die...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het R500 000 geskenk aan Die Vlakte-beursfonds wat verlede jaar met sy...
Dr Ronald Kahn van Black Rock Batebestuur, bekende kundige op die gebied van portefeuljebestuur en kwantitatiewe investering, het 'n uitnodiging van die...
Die Steinhoff Maties-krieketspan is amptelik as die wenner van die Boland-liga gekroon. Deur die liga te wen, het Maties die titel wat hulle verlede jaar gewen...
"Afrika se tyd het aangebreek. Met ʼn totale bevolking van oor ʼn duisend miljoen – waarvan meer as die helfte jonger as 20 is – en, binne die volgende twee...
Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste ontmoeting van die nasionale forum vir gemengde leer (National Blended...