Skip to main content

Navy expects Bath Iron Works’ delivery of stealth destroyer to be almost three years late

The Navy now estimates delivery of the DDG-1000, the first of three Zumwalt-class vessels in a $22.4 billion program, bymidyear, according to the Defense...

US nagraadse studente en na-doktorale genote besoek Parlement

​`n Groep US nagraadse studente en na-doktorale genote het op 19 April 2016 die Minister van Wetenskap en Tegnologie, Naledi Pandor, se begrotingsrede in die...

Van der Merwe ewenaar wêreldrekord

​Maties Parasport se Fanie van der Merwe het die skare op hul voete gehad met sy wêreldrekordtyd in die 100m (T37) en homself heeltemal verras. Van der Merwe...

Ekoloë omhels tegnologie om biodiversiteit te beskerm

Inligtingstegnologie word toenemend een van die belangrikste instrumente wat ekoloë kan gebruik om die wêreldwye verlies aan biodiversiteit teen te werk. Maar...

Steinhoff Maties Krieket soek nasionale klubtitel

​Steinhoff Maties Krieket-legendes soos Dewald Botha en Emile Kriek sal die Universiteit Stellenbosch baie graag met die 2016 Nasionale Klubkampioenskaptitel...

Transformasiegesprek spreek morele leierskap aan

Met huidige leiding van President Jacob Zuma, het Suid-Afrika 'n land geword met bitter min moontlikhede en waaruit slegs 'n klein handjievol mense kan voordeel...

Kommentaar op nuwe voorgestelde Taalbeleid gesluit

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het met ʼn proses begin om sy huidige Taalbeleid te hersien. Belangegroepe soos personeel, studente, alumni en donateurs is...

Ondersteun asb. FGGW-fondsinsameling

​Sosiaal-ekonomiese ongelykheid, een van die grootste uitdagings vir Suid-Afrika, is onlangs in die kollig geplaas deur die aksies van studente regoor die land...

Dit is in ons vermoë om die immunisasie-gaping te oorbrug

"Oorbrug die Immunisasie-gaping" is die tema vir Wêreld Immunisasie-week wat van 24 tot 30 April herdenk word. Ten spyte van doeltreffende inentings, sterf daar...

Skenk jou ou klere vir #Streetstore Maties

Maties SR samel ou klere om 'n #Streetstore op Woensdag 27 April op Stellenbosch-kampus aan te bied. #Streetstoe is 'n wêreldwye klere insamelveldtog om klere...
Subscribe to