Skip to main content

Rektor vier een jaar sedert inhuldiging

Vandag (29 April 2016) presies ʼn jaar gelede is prof Wim de Villiers ingehuldig as rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US). Dit was...

Studente bied suksesvolle "Broodjiedag" aan

​By die Universiteit Stellenbosch is sosiale impak net so belangrik soos onderrig en leer of navorsing en innovasie, en studente word aangemoedig om uit te reik...

Studente en dosente ontvang erkenning vir harde werk

Sewe studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het vroeër vandeesmaand die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Eerstejaars...

Radium Engineering rol vir Departement Agronomie 'n "klip uit die pad"

In elke verhouding bestaan daar 'n verwagting dat die partye vir mekaar klippe uit die pad sal rol, maar in die geval van Radium Engineering en die Departement...

Stygende koolstofvlakke, klimaatsverandering vernietig ekosisteme en biodiversiteit

Stygende koolstofvlakke in die atmosfeer en klimaatsverandering kan op die lange duur ʼn vernietigende impak op ekosisteme en biodiversiteit hê. Dit was een van...

Vryheid wat bly ontwyk

​Vandag (27 April) vier ons Vryheidsdag. In ʼn meningsartikel in Die Burger (Dinsdag 26 April 2016), skryf dr Chris Jones van die Fakulteit Teologie aan die...

Toppresteerders en die dosente wat hulle geïnspireer het by prestige-ete vereer

Twee studente van die Fakulteit Opvoedkunde het onlangs die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Eerstejaars-prestigedinee bygewoon. Cari Fourie, oudleerder...

Hennie Aucamp-muurpaneel by WAT bekendgestel

​(English to follow soon) Die Hennie Aucamp-muurpaneel, ontwerp deur Jenny Frost, is Vrydag 22 April by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kantore in...

USB professor se nuwe boek oor strategiese bestuur bekendgestel

Prof Marius Ungerer, lektor in Strategiese Bestuur by die USB, was die mede-skrywer van ʼn boek, Crystallising the Strategic Business Landscape, wat op Dinsdag...

Besige maand lê voor vir Steinhoff Maties Hokkie-mans

​Daar lê 'n besige maand voor vir die Steinhoff Maties Hokkie-mans en hul nuwe afrigter, Ashlin Freddy. Spanlede kan tussen 22 April en 23 Mei in tot 19...
Subscribe to