Skip to main content

Fisio’s skop 50-jaar vieringe af

Die Afdeling Fisioterapie het onlangs hul 50-jaar vieringe met die tema: "Saam beweeg ons vorentoe" van stapel gestuur. "Beweging is ons kernbesigheid en...

Studente op pad na Statebondspele

​James Seccombe (20), Charlene Erlank (19), Jean-mari du Plessis (19) en Willem Erasmus (19) van die Maties Judo-klub reis komende naweek na Port Elizabeth om...

Werkswinkel oor Kruip van Gekraakte FRC

Gedurende Maart 2016 het Prof Billy Boshoff 'n Rilem werkswinkel bygewoon in Valencia, Spanje, oor die kruip van gekraakte veselversterkte beton (FRC). Hierdie...

UCM gradueer drie PhD Studente

​Die UCM het drie PhD studente gegradueer by die onlangse 2016 Maart gradeplegtigheid. Die studente is James Olawuyi, Pieter Nieuwoudt en Riaan Combrinck. James...

Historiese oorsig van eerste ekspedisie na SA se mees suidelike eilande

Die 50ste herdenking van die eerste biologiese en geologiese ekspedisie na Marion en die Prins Edward Eilande in 1965/66, sal gevier word met die bekendstelling...

US se Altyd 'n Matie-film op die groot skerm

Ligte, kameras, aksie! Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reeks dokumentêre kortfilms geloods wat die soeklig laat val op die persoonlike stories en...

USB se ITN-direkteur nuwe voorsitter van Wêreldleierskapdag

​​Dr Morne Mostert, direkteur: Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) by die USB, is as nie-uitvoerende voorsitter van die globale leierskap dinkskrum...

Chirurg hardloop vir pasiënte se waardigheid

"Ek help al vir baie jare lank borskankerpasiënte met my hande,"sê dr Karin Baatjes, 'n chirurg aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)....

‘SA benodig drie tipes uitnemendheid om te floreer’ – USB-direkteur

​Die USB-direkteur Prof Piet Naudé praat oor die drie tipes uitnemendheid wat nodig is vir Suid-Afrika om vooruit te gaan. Dit is 'n samevatting van prof Naudé...

US Woordfees bekroon beste produksies en kunstenaars

Die Stellenbosch Universiteitskoor het weer 'n prys ingepalm – dié keer het die koor die WoordTROfees-prys ontvang vir sy optrede tydens die US Woordfees in...
Subscribe to