Skip to main content

Die US skuif interne ouditfunksie na Senior Direkteur: Bedryf

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy interne ouditfunksie aan die begin van 2024 geskuif om deel te vorm van die Senior Direkteur: Bedryf, Irfaan Dalvie se...

7th Women’s Day takes us back to our roots

For the seventh time this year, more than two hundred women of SU's RC Operations and Finance accepted Prof Stan du Plessis, our COO's invitation to came...

Innovus's Doris Peters receives SARIMA Excellence award

Innovus's Venture Support Manager, Doris Peters, received the Southern African Research and Innovation Management Association (SARIMA) award for professional...

US open IMPACT Opeluglaboratorium

Die Hans Merensky-navorsingsleerstoel in Gevorderde Modellering van Bloekomhoutproduksie (of EucXylo)​ aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 11...

Globale Hongerkrisis in Fokus by US se 2024 Internasionale Konferensie en Spitsberaad oor Maatskaplike Geregtigheid

​Terwyl die wêreld die verpletterende werklikheid in die gesig staar dat feitlik 2,4 biljoen mense – amper 30% van die wêreldbevolking – nie genoeg toegang tot...

US Professor as direkteur van globale entstofnavorsingsnetwerk aangestel

Professor Samantha Sampson, 'n bekende tuberkulose (TB)-navorser van die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die Direkteur van die VALIDATE-netwerk...

Simposium pleit vir ‘n skuif van liefdadigheid na grondwetlike reg om hongerte aan te pak

Terwyl miljoene Suid-Afrikaners honger ly, word tonne kos jaarliks vermors. Die land moet wegkom van die idee van “liefdadigheid" en eerder na die grondwetlik...

Die aanpasbaarheid van plante in droëlande en woestyne is “wêreldwyd uitsonderlik”

Wat weet ons oor hoe plante aangepas het by uiterste klimaatstoestande in die woestyngebiede van die wêreld? En hoe gaan hierdie plante reageer op opkomende...

Podcast: 'Ons moet sukkel om te leer': Transformatiewe Assessering praatjie met Dr Sharon Malan

Dr Sharon Malan, programme lead of the EMS Faculty's Extended Curriculum Programme, was recently interviewed on the talks@stellenboschuni podcast where she...

"Afrika, Ons Tuiste" – Bevordering van Internasionalisering deur Kultuur by Stellenbosch Universiteit

Studente van Stellenbosch Universiteit (SU) het die rykdom van diversiteit binne die studentegemeenskap gevier tydens 'n onlangse Kultuuraand, wat op Saterdag...
Subscribe to