Skip to main content

Visedekane werk vir gehalte gesondheidsorg vir almal

​"Visionêre leiers" is hoe prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch (US), die twee...

US neem deel aan AC 21 Internasionale Forum in Duitsland

Die Universiteit Stellenbosch (US) is weereens gekies om op die bestuurskomitee van die AC 21 - Akademiese Konsortium vir die 21ste eeu te dien. Die...

Winnie Rust

​Die Dokumentesentrum, JS Gericke Biblioteek, betreur die onlangse, sinnelose moord op Winnie Rust, 'n baie geliefde inwoner en skrywer van Wellington. Winnie...

Krieketlegendes wys hul slag by Maties Krieket-reünie

Die Suid-Afrikaanse krieketlegende en Maties Krieket-alumnus Peter Kirsten het sy 61ste verjaarsdag Saterdag op die krieketveld by Coetzenburg gevier saam met...

Borge gee steun aan Matie-atlete wat hoop om aan Olimpiese/Paralimpiese Spele deel te neem

​Drie plaaslike instellings ​het hul​ steun gegee aan atlete verbonde aan sportklubs by die Universiteit Stellenbosch (US) wat hoop om aan die Olimpiese of...

Steinhoff Maties se fokus nou op Grootuitdaag-liga

​Met 'n belangrike wedstryd in die WP Grootuitdaag-liga wat komende naweek plaasvind, sal die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan nie baie tyd hê om te tob oor...

USB se prof Marius Ungerer oor ‘verwoesters van geluk’

​Daar is vier faktore wat 'n negatiewe rol op die vlak van ons geluk speel, sê prof Marius Ungerer, 'n medeprofessor in Strategiese Bestuur aan die Universiteit...

Dekaansmedalje vir natuurwetenskappe se topstudent

’n Voormalige hoofmeisie van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, Melise du Toit, is die ontvanger van die dekaansmedalje as die beste honneursstudent in 2015...

‘Sakeleiers moet hul stemme laat hoor,’ sê Woolworths-baas en USB-adviesraadvoorsitter

​​​​Sakeleiers moet ’n stem teen politieke onreg wees, betrokke raak en help om die land se probleme op te los. Om stil te bly – soos sommiges tydens die...

Belangrike eksameninligting

​Prof Arnold Schoonwinkel, Viserektor: Leer en Onderrig, het in 'n skrywe aan studente belangrike inligting rondom die eksamen deurgegee: Dear Maties I wish you...
Subscribe to