Skip to main content

Skep ‘n Afrika vir die mense van Afrika

​Daar was 'n sterk beroep op universiteite in Afrika om saam te werk aan oplossings vir die kontinent by vanjaar se Afrika-dag feesvieringe by die Fakulteit...

Veiligheidsriglyne vir US-personeel tydens resestye

Personeel word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Maak asb 'n nota...

Riglyne vir studente vir veiligheid oor die resestye

Studente word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Ongelukkig word daar...

Twee studente van Letterefakulteit gekies vir gesogte SA-Washington-leierskapsprogram

Busiswa Sobahle en Shane Sass is dringend op soek na finansiering om hulle leierskapsvaardighede verder te slyp en tot Suid-Afrika se toekoms by te dra, al moes...

TRU brei navorsing oor Afrika-demokrasie uit deur nuwe datastelle te bestudeer

Die Eenheid vir Transformasienavorsing (TRU), wat toegespits is op navorsing oor die transformasie van outokrasie tot demokrasie én andersom, die vereiste...

vivus Mei 2016 nou beskikbaar

vivus Mei 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. Nuutste uitgawe van die...

Kinderjare-trauma dra by tot verstandelike probleme van vroue met MIV

Die lidtekens van kinderjare-trauma lê baie dieper as die emosionele en/of fisiese mishandeling wat 'n kind ervaar – navorsing het getoon dat dit lewenslank 'n...

Voorbereiding vir Rio kry spoed

Lede van die Maties Parasport-klub neem tans aan verskillende kompetisies oorsee deel in 'n finale poging om hul plek in die Suid-Afrikaanse span vir die 2016...

Naweek van gemengde welslae vir Steinhoff Maties Hokkie

Die twee voorste klubs in die Westelike Provinsie se Grootuitdaagliga, Steinhoff Maties en WPCC​, het mekaar die afgelope naweek op Coetzenburg gepak en die...

Afrika kán floreer

​Woensdag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In twee meningsartikels in onderskeidelik The Conversation en Cape Argus, skryf skryf Gerrie Swart van die Departement...
Subscribe to