Skip to main content

Slaggate – standaarde vir instandhouding moet geïmplementeer word

Slaggate is slegte nuus. Vra enige bestuurder wat duisende rande moes opdok of enige passasier wat ernstig beseer is as gevolg van slaggate wat nie deur...

Maties se eertydse Landbouproduksie-kursus kry 'n moderne baadjie

Nuwe studieprogram in landbou wat grond-plant-vee-ekonomie dimensies kombineer vanaf 2017 by Universiteit Stellenbosch ingestel. ​"Het jy nie daar vir my 'n...

SUNSEP betrokke by internasionale wetenskapekspo

​Die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes bied leerders die geleentheid om te leer hoe om navorsing op 'n wetenskaplike manier te doen en dit is hoekom die...

Aanpassings verseker gelykwaardige vergoeding vir vroue

Die Afdeling Menslike Hulpbronne van die Universiteit Stellenbosch (US) sal die besluit van die Rektor se Bestuurspan (RBS) implementeer om die laaste...

Bly veilig tydens die winter-reses

Na afloop van die Junie-eksamen loop die kampus vinnig leeg en is die veiligheidsrisiko's soveel meer. Maak asseblief jou persoonlike veiligheid ʼn prioriteit en...

US-personeel gee insette oor verkragtingskultuur

Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week (Donderdag 9 Julie) tydens ʼn terugvoersessie van die Taakspan oor Verkragtingskultuur...

US-kenners skryf oor jeugkwessies

Op Donderdag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media skryf die volgende personeellede en studente aan die Universiteit Stellenbosch oor...

SANZAF sit ondersteuning aan verdienstige studente voort

Te danke aan die ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Nasionale Zakáh-fonds (SANZAF) het 56 studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanjaar beurse ter...

Mandela Week @ Universiteit Stellenbosch 2016

Dit is weereens die tyd van die jaar wanneer personeel en studente deur vrywilligerswerk kans te kry om tot sosiale impak by te dra. Op institusionele vlak is...

Voorstaander vir landelike gesondheid aan die stuur van Ukwanda

Landelike gesondheid is meer as 'n beroep vir prof Ian Couper, die nuwe direkteur van die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid. Hy is van mening dit is sy...
Subscribe to