Skip to main content

US-studente gekies vir gesogte leierskapsprogram

Vyf Maties sal binnekort na Washington vertrek om aan 'n gesogte internasionale leierskap ontwikkelingsprogram deel te neem. Die program, die Suid-Afrika...

Eerste rolstoelatlete voltooi Comrades

Anita Engelbrecht, 'n student van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en Chaeli Mycroft het die eerste rolstoelatlete geword wat die Comrades...

Projek Zero-inisiatief open deure tot universiteit

Hulle moet kophou met die uitdagings wat eksamen, toetse, 'n hoë werklading en die aanpassing om 'n student aan die Universiteit Stellenbosch te wees én in 'n...

Du Toit breek wêreldrekord in Switserland

​Die Maties Parasport-atleet en onderwysstudent Charl du Toit het 'n droomnaweek op die baan beleef toe hy die wêreldrekord in die 100m (T37) gebreek het by die...

#Afrika-dag: Beroep om nuut oor Afrika te dink

​Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) en USB-Bestuursontwikkeling (USB-BO) het verlede week Afrikadag...

USB MBA-groep leer by internasionale bestuurders by advieskomitee in Kanada

'n Groep Modulêre MBA-studente van die USB, vergesel deur prof Mias de Klerk, hoof: Navorsing by die USB, het onlangs na Montreal, Kanada, gereis vir hul...

Vikariaat van Rome en Italiaanse regering nooi Van Niekerk as spreker by internasionale jubileum

Prof Anton van Niekerk, uitgelese professor in Filosofie en die direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe...

Voedselwetenskap-studente mik hoog met voedsame groente-sjokoladesmeer

​'n Sjokolade-toebroodjie volgepak met soetpatat en boontjies klink na die perfekte manier waarop ouers meer groente by hul kinders se voedsel kan insmokkel...

Geoordeel aan kool, mors Suid-Afrikaners te veel kos

​ Studie bereken koste, impak op omgewing van vermorsing van kos Geoordeel aan kopkool, word hope geld en liters water vermors wanneer boere in Suid-Afrika...

SSML gegradueerde kry internskap in Bern, Switserland

(Afrikaans volg binnekort) Dominique ter Huurne, a 2016 graduate of the SSML, has embarked on a Swiss adventure to gain international experience in the field of...
Subscribe to