Skip to main content

Leer meer oor Suid-Afrika se toekomsby die USB

​Die USB bied op Woensdag, 22 Junie ʼn Alumni-werkwinkel oor die toekoms van Suid-Afrika aan. Hierdie interaktiewe werkwinkel word aangebied deur die USB se prof...

FGGW-student ontvang gesogte Mensa-beurs

'n Nagraadse student in verpleegkunde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Luna Chencinski, is een van twee studente aan die Universiteit...

KI van volstruise verder uitgepluis

Die langtermyn-doelwit om die teling van volstruise op 'n sterker wetenskaplike voetstuk te plaas én kundigheid daaroor aan die plaaslike bedryf te verskaf, het...

Amerikaanse student is beste in hortologie by Maties

​Sterstudent Trevan Flynn is op vele vlakke 'n waardige ontvanger van die 2015 HORTGRO Science/Daan Strydom-toekenning as die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Senaat aanvaar konsep-taalbeleid met groot meerderheid

Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 9 Junie 2016 die finale weergawe van die konsep-taalbeleid (soos op die US se webblad) met...

Programhernuwing aan die Universiteit Stellenbosch

Programhernuwing aan die Universiteit Stellenbosch Agtergrond Die Viserektor: Leer en Onderrig (L&O), prof Arnold Schoonwinkel, het aangedui dat holistiese...

Nog 'n oorwinning vir US in die Chinese Brug kompetisie

Vir die sewende agtereenvolgende jaar het 'n student van die die Universiteit Stellenbosch (US) die Chinese Brug kompetisie vir Suid-Afrikaanse kollege studente...

Twee Maties ontvang gesogte Mensa-studiebeurse

​Luna Chencinski en Jess Steyn, beide studente aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs twee van vyf internasionale studiebeurse ter waarde van 1000...

Alumnus skenk R50 miljoen aan Universiteit Stellenbosch

ʼn Moderne Sentrum vir Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US) word eersdaags ʼn werklikheid. Dít danksy ʼn skenking ter waarde van R50 miljoen van...

Steinhoff Maties Hokkie se mans weer op die wenpad

​Ná sy eerste nederlaag in 'n Westelike Provinsie-ligawedstryd in drie seisoene, het Steinhoff Maties Hokkie se mansspan die afgelope naweek weer op die wenpad...
Subscribe to