Skip to main content

Afrika Kanker-instituut en KANSA vat kanker vas

Die Afrika Kanker-instituut (AKI) by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n vennootskap...

ADA bied 7de jaarlikse Winterskool aan

Sowat 200 voornemende en huidige doktorale studente neem tans deel aan die 7de jaarlikse Afrika Doktorale Akademie (ADA) Winterskool by Universiteit...

US Biblioteekpersoneel brei komberse vir Mandela-dag

Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys hulle gee om en is bereid om meer as net 67 minute van hul tyd af te staan vir die jaarlikse Mandela...

Gee is omgee

Om om te gee en te versorg is twee eienskappe wat studente op die Tygerberg-kampus aangryp – en nie net as deel van hul studies nie, maar ook in hul daaglikse...

Voedselonsekerheid steeds groot uitdaging in Afrikalande suid van die Sahara.

Hierdie meningsartikel, geskryf deur prof Xikombiso Mbhenyane en mev Irene Labuschagne van die Afdeling Menslike Voeding het onlangs verskyn in The Conversation...

Persone met gestremdhede kry moeilik toegang tot gesondheidsorg

Baie Suid-Afrikaners, veral dié in landelike gebiede, sukkel steeds om toegang tot bekostigbare en kwaliteit gesondheidsorg te kry. Persone met gestremdhede, in...

Bestuur van indringerbome moet dringend hersien word

Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in...

Kennis is mag in die stryd teen melanoom

'n Melanoom-kenner van die MD Anderson Kanker-sentrum by die Universiteit van Texas in die Verenigde State, het onlangs besoek afgelê by die Universiteit...

Opgedateerde brosjure oor navorsingsleerstoele, sentrums van uitnemendheid beskikbaar

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (28 Junie 2016) ʼn opgedateerde brosjure van die US se...

Dwelmgebruikers moet gehelp word, nie benadeel word nie

Beleid oor dwelms moet die rehabilitasie, eerder as die kriminalisering, van gebruikers bevorder om sodoende jong mense te beskerm en toekomstige dwelm-verwante...
Subscribe to