Skip to main content

USB-student top in nasionale FPI-eksamen

​Monique Malan, wat verlede jaar haar Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) voltooi het, is as die...

Personeel vereer vir hul bydrae tot 60 jaar se sukses

In die gees van "Gee is omgee" het personeel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs by die jaarlikse personeelfunksie ruimhartig...

Twee Maties verteenwoordig SA by Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi

Twee Matie-netbalspelers het die naweek na Miami, VSA, vertrek om as deel van die Suid-Afrikaanse Universiteitespan aan die Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi...

FGGW navorser ook rats op die netbalbaan

Dr Léanie Kleynhans-Cornelissen (31) weet hoe om elke minuut van haar dag optimaal te benut. Bedags is sy 'n navorser in die immunologie-navorsingseenheid in...

Rehabilitasie van bestuursgedrag ondersoek

Die konsep van rehabilitasie in bestuursgedrag en die meegaande uitdagings is onder die soeklig geplaas tydens die eerste Suid-Afrikaanse Bestuur-colloquium...

Maties Parasport-atleet presteer in Praag

Lede van die Maties Parasport-klub was die afgelope week by verskeie plaaslike en internasionale kompetisies betrokke. Brandon Beack, wat slegs 18 maande gelede...

Sewekampatleet wil ander inspireer om ook groot te droom

​Vir Nienka du Toit (19), die SA Junior sewekampkampioen en eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch, is dit nie ongewoon om drie uur per dag op die...

Mikrobioloog as lid van Ministeriële Advieskomitee aangestel

Prof Andrew Whitelaw is onlangs aangestel as lid van die Ministeriële Advieskomitee (MAK) insake Antimikrobiese Weerstand, wat ʼn raadgewende rol sal speel oor...

Maties gereed vir USSA-kompetisies

Sportspanne van die Universiteit Stellenbosch (US) reis dié naweek na verskeie bestemmings reg oor Suid-Afrika om deel te neem aan USSA-toernooie, terwyl Maties...

Top US-wetenskaplikes wen nasionale toekennings

Twee top-wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (30 Junie 2016) nasionale erkenning ontvang vir hul uitstaande bydrae tot hul...
Subscribe to