Skip to main content

Nuwe era breek aan vir US met vrou in registrateurstoel

ʼn Nuwe era breek binnekort vir die Universiteit Stellenbosch (US) aan met ʼn vrou wat vir die eerste keer as Registrateur aangestel word. Dr Ronel Retief (45)...

Internasionale span wil uitsterwings verhoed

​Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om...

Die verband tussen gedrag en breinverbindings ondersoek

Dr Annerine Roos, ʼn navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is onlangs genooi om haar...

Maties op pad na Rio

​’n Student en atleet van die Universiteit Stellenbosch, Justine Palframan, is ingesluit by die Suid-Afrikaanse Olimpiese span vir Rio2016. Justine, wat goud...

Nuwe eenheid maak TB-middels veiliger vir kinders

'n Nuwe navorsingseenheid wat daarop toegespits is om TB-middels veilig en toeganklik vir kinders te maak, het onlangs sy deure by die Brooklyn-longhospitaal...

Oefening, gesonde dieet help teen diabetes

Die voorkoms van tipe 2-diabetes is besig om wêreldwyd en in Suid-Afrika vinnig toe te neem, en raak mans en vroue van alle ouderdomme. Volgens die...

Honderde internasionale studente begin nuwe semester by US

Hy het dubbele burgerskap van Marokko en Frankryk en studeer in Nederland. Reda Berrada wat al na Mexiko en Brasilië gereis het is iemand wat al die wêreld...

Suksesvolle debuut by USSA vir Maties Basketbal

Maties Basketbal se mansspan het nie net algeheel sesde gekom in sy eerste USSA-toernooi nie, maar het in die proses ook gekwalifiseer vir die Varsity Sports...

Toptoekennings vir aardwetenskapstudente

Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe het twee van die top-toekennings van die Geologie Vereniging van Suid...

Maties tevrede met USSA-prestasies

​Die meeste van die Universiteit Stellenbosch se sportspanne het daarin geslaag om in die topdrie te eindig in die onderskeie USSA-kompetisies wat verlede week...
Subscribe to