Die konsep van rehabilitasie in bestuursgedrag en die meegaande uitdagings is onder die soeklig geplaas tydens die eerste Suid-Afrikaanse Bestuur-colloquium...
Lede van die Maties Parasport-klub was die afgelope week by verskeie plaaslike en internasionale kompetisies betrokke. Brandon Beack, wat slegs 18 maande gelede...
Vir Nienka du Toit (19), die SA Junior sewekampkampioen en eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch, is dit nie ongewoon om drie uur per dag op die...
Prof Andrew Whitelaw is onlangs aangestel as lid van die Ministeriële Advieskomitee (MAK) insake Antimikrobiese Weerstand, wat ʼn raadgewende rol sal speel oor...
Sportspanne van die Universiteit Stellenbosch (US) reis dié naweek na verskeie bestemmings reg oor Suid-Afrika om deel te neem aan USSA-toernooie, terwyl Maties...
Twee top-wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (30 Junie 2016) nasionale erkenning ontvang vir hul uitstaande bydrae tot hul...
Die Afrika Kanker-instituut (AKI) by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n vennootskap...
Sowat 200 voornemende en huidige doktorale studente neem tans deel aan die 7de jaarlikse Afrika Doktorale Akademie (ADA) Winterskool by Universiteit...
Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys hulle gee om en is bereid om meer as net 67 minute van hul tyd af te staan vir die jaarlikse Mandela...
Om om te gee en te versorg is twee eienskappe wat studente op die Tygerberg-kampus aangryp – en nie net as deel van hul studies nie, maar ook in hul daaglikse...