Osteoartritis (OA) is die algemeenste vorm van artritis, met miljoene mense wat wêreldwyd deur hierdie siekte geraak word. Alhoewel die omvang van die siektelas...
Die Beyers Naudé Argief het heelwat goeie protes-kunswerke in veral die Pro Veritate versameling en die Belydende Kring se teologiese kommentaar op sosiale...
CIGR is sambreelligaam vir landbou-ingenieurswese wêreldwyd Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch is as die inkomende president van die...
Te oordeel aan huidige epidmiologiese en finansiële tendense is daar ‘n groot risiko van ‘n wesenlike tekort aan die nodige fondse vir die volhou van...
Prof Susan van Schalkwyk het die toekenning vir die Beste Publikasie vir 2016 ontvang by 'n onlangse konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir...
Dr. Gerda Odendaal is aangestel as 'n mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dr. Odendaal het die grade BA en BA Honneurs (Afrikaans en...
Internasionale studente wat die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se intensiewe Engels- program, die Intensive English Programme (IEP), volg, het Kultuurdag...
Die Departement Voedselwetenskap in die Fakulteit AgriWetenskappe het een van vier nGap-poste ontvang wat aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegewys is...
Die resultate van ʼn onlangse studie dui daarop dat indien kinders met serebrale gestremdheid vanaf ʼn jong ouderdom oefen, hulle moontlik later in hulle lewe...
ʼn Etiese verduideliking van Moslem-opvoeding kan baie eietydse euwels en globale uitdagings soos sosiale en maatskaplike konflikte, diskriminasie, uitsluiting...