Dr Eleanor Ochodo het ʼn genootskap in Openbare Gesondheid en Tropiese Geneeskunde van die Wellcome Trust ontvang om ʼn raamwerk te ontwikkel vir die ontwerp van...
Die World Health Assembly (Wêreldgesondheidsbyeenkoms) het in Mei vanjaar vir die eerste maal in die geskiedenis ʼn strategie aanvaar om virale hepatitis uit te...
Personeel en nagraadse studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die halfjaarkongres getiteld Plant Biology Europe EPSO/FESPB 2016 in Praag in...
Dr Ronald N Kahn van BlackRock, die grootste batebestuursfirma ter wêreld, het vandeesweek die tweejaarlikse Thys Visser-gedenklesings by die Universiteit...
Dr Eric Decloedt van die Afdeling Kliniese Farmakologie het die toekenning as Opvoeder van die Jaar ontvang as erkenning vir sy bydraes tot uitnemendheid...
Volledige artikel volg binnekort in Afrikaans ************************************************************************************************* The inspiration...
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Alf Botha, is vir sy navorsingsbydrae op die vakgebied van gis-ekologie vereer deurdat 'n nuwe...
Personeel en studente aan Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope week (18-22 Julie) bewys dat selfs die kleinste goeie daad 'n groot verskil in iemand...
Maties Sport is daartoe verbind om geleenthede vir positiewe interaksie tussen US-studente, US-personeellede en plaaslike gemeenskappe te bevorder. ’n Groep...