Dr Adrian Enthoven emphasised the importance of 'thriving businesses' and social cohesion for South Africa's growth, at the Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS)...
"Aan die begin is dit belangrik om te luister na wat mense sê, die instansie te leer ken en ʼn goeie begrip van almal se behoeftes en verwagtinge te vorm." So sê...
Tegnologiese vooruitgang in die gesondheidswetenskappe het nuwe en komplekse etiese uitdagings gebring wat ons die hoof sal moet bied. Dit was een van die...
Jare se harde werk en toewyding aan individue, gesinne en gemeenskappe wat deur MIV geraak word, is beloon toe me Joan Coetzee as die mede-ondervoorsitter van...
Wetenskapskommunikasie is besig om wêreldwyd al hoe meer gewild te raak met lande, universiteite en navorsingsinstitute wat groot gedeeltes van hul begrotings...
'n Week van eerstes, films en dialoog met die doel om alternatiewe maniere te vind om oor identiteit aan die Universiteit Stellenbosch (US) te dink, vind...
As die titel van 'n boek sy inhoud paslik kon beskryf, blyk dit dat Steven Robins se Letters of Stone dit perfek reggekry het. Soos met die gewig van klippe...
"As jy 'n student is op enige Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe-kampus wêreldwyd, is die kanse groot dat jy ekstra ondersteuning gaan nodig hê." Só sê An...
Drie Matie-afrigters - Karin Hugo, Karin le Roux and Suzanne Ferreira – is onlangs gekies om saam met die Suid-Afrikaanse span na die Paralimpiese Spele in Rio...
Wanneer die Matie-atleet Justine Palframan (22) op die atletiekbaan by die Olimpiese Spele in Rio aantree, sal 'n droom wat in die plattelandse dorpie Eshowe in...