Skip to main content

Forum bekyk befondsingsopsies vir 8% styging in inkomste

​Dr Blade Nzimande, Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Universiteite SA (USAf) en die Forum vir Universiteitsraadsvoorsitters (UCCF) het op Vrydag 12...

Statebond Bosbouers ontmoet in Stellenbosch

​Ted Wilson, Opleidingsbestuurder van Royal Forestry Society het op 4 Augustus 2016, tydens sy somervakansie in Suid-Afrika, 'n besoek gebring aan die...

Ontmoet Patsy Oosthuizen: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Ontmoet Jean-Marie du Preez: #MyTygerMaties60

As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Akademiese jaardag vier 60 jaar van uitnemendheid

​Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se 60ste Akademiese Jaardag was 'n tentoonstelling van die fakulteit se nuutste navorsing asook 'n...

Matie-alumnus erken as beste landelike verpleegkundige

"Hierdie toekenning behoort nie aan my nie; dit behoort aan elke verpleegkundige wat in ʼn mobiele gesondheidskliniek werk, wat sy of haar tyd en moeite wy aan...

Voorste vroue-navorsers met nasionale toekennings vereer

Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se top vroue-navorsers, prof Lou-Marie Kruger en me Caroline Pule, het Donderdag (11 Augustus 2016) nasionale...

Genootskap sal navorsing oor MIV bevorder

Dr Moleen Zunza, ʼn kenner op die gebied van borsvoeding deur MIV-positiewe ma's, het vroeër vanjaar die gesogte Janssen/CTN Internasionale Nadoktorale...

Besoekende studente doen waardevolle ervaring op in SA skole

'n Groep studente van die Universiteit van Noord-Carolina se Charlotte-kampus (UNCC) het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs besoek om meer te leer oor...

Ontmoet Ingrid Hartmann: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Subscribe to