As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Op Vrouedag vertel Ilhaam Groenewald, Hoofdirekteur: Maties Sport, eerste vrouelid van SARU se uitvoerende raad en adjunkvoorsitter van Universiteit Sport Suid...
Op Dinsdag (9 Augustus 2016) het ons Nasionale Vrouedag gevier. In enkele meningsartikels deur personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch val die...
What Lies Beneath Table Mountain or All Models are Wrong, but Some are Useful inaugural lecture - Prof. Alex Kisters After two years, the Faculty of Science...
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch sê Overbergse naaldekoker is die enigste insek wat 'merkwaardig vinnig' kleur kan verander weens temperatuur – by...
Leergieriges wat in die saad- of kunsmisbedryf betrokke is of hul kennis oor gewasboerdery en onkruidbestuur wil uitbrei, kan naderskuif vir 'n nuwe nagraadse...
Dr Adrian Enthoven emphasised the importance of 'thriving businesses' and social cohesion for South Africa's growth, at the Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS)...
"Aan die begin is dit belangrik om te luister na wat mense sê, die instansie te leer ken en ʼn goeie begrip van almal se behoeftes en verwagtinge te vorm." So sê...
Tegnologiese vooruitgang in die gesondheidswetenskappe het nuwe en komplekse etiese uitdagings gebring wat ons die hoof sal moet bied. Dit was een van die...
Jare se harde werk en toewyding aan individue, gesinne en gemeenskappe wat deur MIV geraak word, is beloon toe me Joan Coetzee as die mede-ondervoorsitter van...