Skip to main content

​ US‑satelliet gereed vir lansering vanuit Internasionale Ruimtestasie

ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace, ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab...

Dept Bosbou en Houtwetenskap verwelkom Dr Spong

Dr Ben Spong, ‘n kundige in Bosingenieurswese en -bestuur, van West Virgina Universiteit in die VSA, het onlangs gearriveer vir ‘n verlengde besoek aan die...

Ontmoet Joshua Farmer: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Vaktydskrif deel van Departement Sportwetenskap se trotse geskiedenis

Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap is nie net die oudste in die land nie, maar het ook die eerste vakwetenskaplike tydskrif in die veld...

Krag en kondisionering belangrike deel van Maties HP-program

Hy help atlete al vir sowat 20 jaar om hul volle potensiaal te bereik en Nico Koutakis is steeds passievol oor sy werk en die mense wat hy bystaan. Koutakis is...

Die Matie vier 75 jaar

​ Die Matie, die Universiteit Stellenbosch (US) se studentekoerant, vier die maand sy 75ste bestaansjaar. Met die eerste uitgawe wat op 1 Augustus 1941 verskyn...

Groot ‘eindstryd’ vir Steinhoff Maties in WP Groot Uitdaagliga

Sowel die Steinhoff Maties Hokkie-mans as -vroue sal Saterdag vir algehele glorie in die Westelike Provinsie Groot Uitdaagliga (WPGC) speel. Volgens die nuwe...

Ontmoet Thiven Padayachy: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot

BSc alumnus Eugene Pretorius, het 'n gesogte werk by 'n internasionale biofarmaseutiese diensmaatskappy wie se dienste die volgende insluit: die uitvoer van...

Stamselnavorser verkies tot SEMDSA-komitee

​Dr Mari van de Vyver is verkies tot die uitvoerende komitee van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Endokrinologie, Metabolisme en Diabetes (SEMDSA*). Die...
Subscribe to