Skip to main content

UCM 2016 Vakansie Opleiding

'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die...

Wetenskaplikes baat daarby om navorsing met die publiek te deel

Wetenskaplikes wat hul navorsing met die publiek deel kom nie net in kontak met nuwe gehore nie, maar sien ook hoe hul werk ʼn verskil in mense se lewens maak...

Vroue ingenieurs kan kosbare probleem oplossers wees

Jy kan 'n 'kosbare probleem oplosser' wees as jy 'n ingenieur word. Dít was die hooftema van sprekers by die Vroue in Ingenieurswese middag wat in Augustus deur...

Leefstylveranderinge ʼn hupstoot vir manlike vrugbaarheid

Leefstylveranderinge kan help om manlike vrugbaarheid ʼn hupstoot te gee deur die getal vrye radikale ̶ molekules wat gesonde selle kan beskadig ̶ in semen te...

Ontmoet Melissa Malan: #MyTygerMaties60

As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Jong navorsers sak einde Augustus op die Eikestad toe

Augustusmaand is ekspo-maand! Op 25 en 26 Augustus gaan dit behoorlik gons in Stellenbosch se stadsaal wanneer 287 leerders van 24 verskillende skole hul...

Ahmed Kathrada besoek die US Museum vir filmvertoning

Ahmed Kathrada, anti-apartheid aktivis en voormalige politieke gevangene op Robben Eiland, het die Universiteit Stellenbosch (US) museum gister (22 Augustus)...

US-navorser is mededirekteur van nuwe Cochrane-voeding

​Afrikaanse vertaling volg. Dr Celeste Naude, a senior researcher at the Faculty of Medicine and Health Sciences (FMHS) at Stellenbosch University (SU), has...

Loopbaanuitstallings 4 en 5 Augustus 2016

Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste het onlangs die jaarlikse Loopbaanuitstallings op 4 en 5 Augustus in markiestente op die Rooiplein gehou. Albei dae...

Universiteit Stellenbosch ontvang R30m skenking

'n Vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) help die Universiteit Stellenbosch (US) met sy doelwitte om 'n wêreldklas-Afrika...
Subscribe to