Skip to main content

​ Voedsame patat-en-sjokoladesmeer: Matie-studente kom tweede in internasionale kompetisie

S'coolBeans, 'n voedsame sjokoladesmeer wat onder meer soetpatat en suikerboontjies bevat, het aan voedselwetenskap-studente van die Universiteit Stellenbosch...

Fakulteit Opvoedkunde pas innoverende benadering op nuwe honneursprogramme toe

​Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 'n metode van gemengde leer gebruik om verskeie nuwe honneursprogramme aan te bied...

Ontmoet Jacques Jordaan: #MyTygerMaties60

As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

VIVUS Augustus beskikbaar

​VIVUS Augustus uitgawe - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. ​ Nuutste uitgawe van die...

US dermatoloog ontvang L’Oréal-navorsingsbeurs

Dr Willie Visser, ʼn dermatoloog aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die L'Oréal- navorsingsbeurs vir vel- en haarsiektes van Afrika ontvang vir...

Aanlyn-kursusse kan help om universiteitsfooie te verminder

Met universiteitsonderrig wat al hoe duurder word, moet ons dalk begin kyk na aanlyn-kursusse om fooie te verminder, skryf dr Hannes Smit van die Departement...

Natuurwetenskappe is op en wakker

Personeellede van die Fakulteit Natuurwetenskappe is getrakteer op gratis nek- en skouer- masserings, gratis joga- en pilatessessies, gesondheidsmonitering...

Geobulletin: News from Stellenbosch Earth Sciences

Contribution for Geobulletin from Stellenbosch Earth Sciences For this issue, we have many interesting and significant things to report. Staffing Matters After...

UCM Gasheer vir JENGA Projek Vergadering

Die UCM (Eenheid vir Konstruksiemateriale), in die Siviele Ingenieurswese Departement van Universiteit Stellenbosch, was onlangs gasheer vir die vyfde JENGA...

US maak aanstellings in sleutelposisies

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar verskeie senior aanstellings gemaak. Benewens twee nuwe visierektore, is vier aanstellings ook in sleutelposisies...
Subscribe to