Skip to main content

Gifinligting in 11 tale beskikbaar gestel

Was jy al ooit in ʼn situasie waar iemand aan gifstowwe blootgestel is en jy geen idee gehad het wat om te doen nie? Handige inligtingskaarte met riglyne oor die...

Maties doen hul deel om studente met gestremdhede te ondersteun

Vandag (2 September 2016) word Loslitdag gevier om opnuut die uitdagings wat persone met gestremdhede daagliks in die gesig staar te beklemtoon. In ʼn artikel...

Ontmoet Jurie Pretorius: #MyTygerMaties60

As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Universiteit Stellenbosch verwelkom Tonia Overmeyer as Studentedekaan

​Vandag (1 September 2016) het die Universiteit Stellenbosch 'n nuwe aanstelling in die herbedinkte pos van Studentedekaan verwelkom. Me Tonia Overmeyer...

Veilige stofies vir Stellenbosch-gemeenskap – studente begin nominasie-projek

As deel van hul Mandela Dag-aktiwiteite het die Universiteit Stellenbosch (US) Studenteraad (SR) het in Julie vanjaar 'n projek bekend gestel wat gesinne 'n...

ABR konferensie veroorsaak debat

​'n Konferensie om pertinente kwessies in die hoëronderwys aan te spreek, het geeïndig in 'n vurige debat oor onder andere die transformasie van die kurrikulum...

Sportgeneeskunde neem sprong vorentoe

Droom van toegang vir Jan Alleman gou werklikheid Hy was al 'n konsultant vir die Springbokke, die Proteas en elite sokkerspelers, hy was 'n hoof- mediese...

Maties gereed vir Varsity Netbal

Maties sal hul 2016 Varsity Netbal-veldtog volgende week tuis afskop wanneer hulle die verdedigende kampioen NWU-Pukke Maandag 5 September in die Coetzenburg...

Plaaslike Paralimpiese atlete alles van die beste toegewens

"Gooi mielies!" Dit is die boodskap op die kralebandjie wat Saterdag deur Sean Surmon, hoof van die Hoëprestasie-eenheid by Maties Sport, aan lede van die...

Ontmoet Annemarie Wust: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Subscribe to