Skip to main content

Dietrich Bonhoeffer vir vandag

Die afgelope drie jaar het die Bonhoeffer Konsultasie 'n aantal kenners, pastore en studente bymekaargebring vir 'n in-diepte lees en bespreking van gedeeltes...

Steinhoff Maties te sien in Premierhokkieliga

Altesame 16 spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub speel in die splinternuwe Premierhokkieliga (PHL). Die liga – wat op dieselfde konsep as die Indiese...

Voorste US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Ses van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is Donderdag (1 September 2016) deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer. Profs Willem...

Alumni Teleton 2016 skop af

Dit is weer tyd vir die Alumni-kantoor se jaarlikse Teleton - so verwag 'n oproep tussen 5 en 13 September. ’n Span van senior studente sal jou en ander alumni...

Navorsing maak Spele veiliger vir Paralimpiese atlete

Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die spits van ʼn groep internasionale navorsers wat die beserings en siektes wat by die Paralimpiese Spele opgedoen...

Ontmoet Mustafa Karbanee: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Volgepakte erfenisprogram vir September beplan

​Die jaarlikse e'Bosch erfenisprojek, wat gesamentlik deur Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit aangebied word, is Dinsdag (30...

Ilse wil as rolmodel en mentor dien

Ilse Hayes – Maties Parasport-atleet, Paralimpiese kampioen en Stellenbosch-sportambassadeur – is in die pylvak van haar loopbaan en sou niks aan haar lewe...

Universiteit Stellenbosch bied eerste IOSOT-konferensie in Afrika aan

Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) se eerste konferensie op die Afrikavasteland vind van 4 tot 9 September 2016 by die...

Hester Klopper ontvang eregraad van Oxford Brookes Universiteit

Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategiese Inisiatiewe en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch, is Vrydag (2 September 2016) met ʼn eregraad...
Subscribe to