Skip to main content

Slaggereed vir 2016 Paralimpiese Spele

Die 2016 Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro begin vandag en 45 ligaamlik en visueel benadeelde atlete gaan Suid-Afrika in 10 verskillende sportkodes...

Ontmoet Jana Eloff: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

MFM wen toekenning vir Veiligheidsveldtog

​Vir die tweede opeenvolgende jaar het die Maties gemeenskapsradiostasie MFM met die prys vir "Beste Kampus Media" weggeloop, vir hulle tweejaarlikse...

Arnu sal niks verander nie

Arnu Fourie was in matriek toe sy lewe onherroeplik verander is – toe hy sy voet en sy droom om eendag vir die Springbokke uit te draf in 'n fratsongeluk...

Ontmoet Ru Baker: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

“Stellenbosch borrel het gebars”, sê Rektor by #SULeads opening

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuut-verkose studenteleiers het in groot getalle opgedaag vir die opening van die #SULeads 2016 konferensie op Sondag (4...

Dietrich Bonhoeffer vir vandag

Die afgelope drie jaar het die Bonhoeffer Konsultasie 'n aantal kenners, pastore en studente bymekaargebring vir 'n in-diepte lees en bespreking van gedeeltes...

Steinhoff Maties te sien in Premierhokkieliga

Altesame 16 spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub speel in die splinternuwe Premierhokkieliga (PHL). Die liga – wat op dieselfde konsep as die Indiese...

Voorste US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Ses van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is Donderdag (1 September 2016) deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer. Profs Willem...

Alumni Teleton 2016 skop af

Dit is weer tyd vir die Alumni-kantoor se jaarlikse Teleton - so verwag 'n oproep tussen 5 en 13 September. ’n Span van senior studente sal jou en ander alumni...
Subscribe to