Skip to main content

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en Fakuldades Est, Brasilië versterk vennootskap

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Faulteit Teologie by Universiteit Stellenbosch is sedert 2007 betrokke by ʼn ryk en vrugbare vennootskap...

Die US se eerste ‘MOOC’ skop af

Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste 'MOOC' ('massive open online course') – 'n vier-week kursus oor 'Teaching for Change: An African Philosophical...

'Stellenbossers moet saampraat' - Ramphele

As deel van die sesde jaarlikse e'Bosch Erfenisprojek het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (15 September) 'n prestige-lesing deur dr Mamphela...

TB bly dalk in longe na ‘genesing’

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bewyse gevind wat daarop dui dat die bakterieë wat tuberkulose veroorsaak ( Mycobacterium tuberculosis)...

SUNCEP stel nuwe GDO kursusse aan onderwysgemeenskap bekend

Op Saterdag 10 Oktober 2016 het die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde (SUNSEP), sewe nuwe Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) aan ongeveer 40...

US sit talle gesprekke oor studentegelde voort

​Die Universiteit Stellenbosch (US) sal gesprekke oor studentegelde voortsit met verskillende groepe binne die studentegemeenskap. 'n Klein groepie studente het...

Bewustheid van immuniteitsgebreksiektes ‘skokkend laag’

Vordering in die veld van primêre immuniteitsgebreke verbeter die diagnose en behandeling van dié siektes, wat dikwels misgekyk word, en help navorsers om...

Sokker help jongmans gesonder leef

Sokker kan jongmans in arm gemeenskappe help om gesonde leefstylgewoontes te ontwikkel, skryf dr Jason Bantjes en prof Mark Tomlison van die Departement...

Gedenkbome geplant vir wyle kollegas en studente

Nasionale Boomplantweek is op die Tygerberg-kampus ʼn tyd wanneer daar besin word oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se groen...

Departement Afrikaans en Nederlands lei Simposium in Wellington

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied die naweek ʼn Simposium aan by die Tuin van Digters by die Breytenbach-sentrum. Vrydag...
Subscribe to