Opdatering: Maandag 26 Sep'n Spoliasie-bevel (mandament van spolie) is Vrydag (23 Sep) op die Universiteit bestel om toegang tot akkommodasie vir sommige van...
Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn werksessie oor betrokke onderrig en leer aangebied vir aanwesiges van die Universiteit Stellenbosch, die Vaal...
"Ons is trots op julle" en "Julle inspireer ons". Met hierdie boodskappe op plakkate het aanhangers van die Wes-Kaap se Paralimpiese atlete hulle Dinsdag by die...
Jongste nuus (23 Sept 2016): Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op...
Die Universiteit het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student. Die saak is reeds na die Universiteit se Eenheid vir...
Donderdag 22 September: » Kliek hier vir meer inligting Woensdag 21 September: Alle klasse vir voorgraadse studente van die Fakulteit Geneeskunde en...
Daar is verskeie ingrypings wat 'n mens sou kon oorweeg om die ongelykheid in die samelewing aan te spreek, maar die werklike verandering moet in die...
"Ons verwelkom die addisionele finansiële ondersteuning aan arm studente en werkersklas-families (die sogenaamde verlore middelgroep of 'missing middle') ," het...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
"Hy hou net nie op glimlag nie," het 'n TV-kommentator Vrydagmiddag opgemerk toe die Maties Parasport-atleet Charl du Toit sy tweede goue medalje by die...