Skip to main content

Opdatering: Gesprekke met studente

Opdatering: 21 September Daar was verwikkelings sedert die oorspronklike artikel hieronder geplaas is. Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, en me...

Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, FGGW - 22 September 2016

Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch Donderdag 22 September 2016 Beste...

Onderwysstudente bring vyf Paralimpiese medaljes huis toe

Studente in die Fakulteit Opvoedkunde wat aan die Paralimpiese Spele deelgeneem het, het met vyf medaljes na Suid-Afrika teruggekeer – drie goud, een silwer en...

Studente baat by nagraadse dae

Nagraadse studente in die Fakulteit Opvoedkunde het al gebaat by vier fokusdae wat in 2016 deur die Fakulteit aangebied is en kan uitsien na nog twee voor die...

Prof De Villiers bedank personeel vir hul toewyding aan die US

​Prof Wim de Villliers, Rektor en Visekanselier, het gister in 'n e-posboodskap aan personeel hulle bedank vir hul "toewyding aan ons instelling". "Ek besef die...

USB kom weer eerste in PMR se werkgeweropname

Werkgewers wat aan die 2016-opname van die saketydskrif Professional Management Review (PMR.africa) deelgeneem het, het die Universiteit Stellenbosch...

Maties Netbal skuif op na vierde plek op Varsity Netbal-punteleer

Ná 'n stampvol naweek van netbal by die Coetzenburg-sentrum op 18 en 19 September, het Maties Netbal na die vierde plek op die Varsity Netbal-punteleer...

Koshuisrugby uit die boonste rakke op Vrydag se spyskaart

Vrydagaand beloof koshuisrugby uit die boonste rakke op te lewer wanneer die Danie Craven-stadion gasheer speel vir nie minder nie as vier finale. Die Steinhoff...

Verklaring deur Dekaan se Bestuurspan, FGGW - 21 September 2016

​Verklaring deur die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch Woensdag 21 September 2016 Beste...

Verklaring: Mediaboodskappe oor rassistiese opmerking

​Die Universiteit van Stellenbosch en die Fakulteit Ingenieurswese het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student...
Subscribe to