Skip to main content

Opvoedkundige leierskap behoort billike regstelling en transformasie te bevorder

Indien opvoedkundige leierskap deur ʼn besorgheid vir openbare verantwoordelikheid en sosiale geregtigheid geïnspireer kan word, sal dit toelaat dat...

Maties-muurbalspelers doen waardevolle ervaring op by internasionale toernooi

​Twee spelers van die Maties Muurbalklub was deel van die Suid-Afrikaanse span wat derde gekom het by die 9de Wêrelduniversiteite-muurbalkampioenskap wat vroeër...

UCM Toets 8m Torings

Die UCM is genader deur Peri Formwork Scaffolding Engineering (Pty) Ltd, rakende toetse op volskaalse 8m hoë torings. Die torings word gebruik tydens die...

Ontmoet Carolina Nicolaou: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Matie-koor dring deur tot semi-finaal van Varsity Sing

​Die Matie-koor verskyn Donderdag 29 September en Donderdag 6 Oktober op Kanaal 144 (KykNet), 20:30, in die semi-finaal van die Varsity Sing-kompetisie. Na die...

Departement Ondernemingsbestuur seminaar

SEMINAAR Niel Steinmann (People's Dynamic Development) The art of leadership Datum: 14 Oktober 2016 Tyd: 13:00 – 14:00 Lokaal: 205 A Schumann Kontakpersoon...

Ontmoet Wilhelm Mulder Zaayman: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Video: rektor oor studentegelde en protes

Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op kampus en die belang van die...

Ontbytbesprekings reeks

​Sluit by ons aan vir die derde in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan...

Vyf Maties in Boland-span vir Afrika T20-kompetisie

​Vyf Maties-krieketspelers sal Boland dié naweek in die tweede weergawe van die Afrikabeker T20-kompetisie verteenwoordig. Die kompetisie word oor vier...
Subscribe to