Skip to main content

Wêreldklas kardiovaskulêre navorsingsimposium kom na FGGW

Vooraanstaande internasionale kardiovaskulêre kenners het by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerbergkampus byeen gekom as deel van die gesogte Nobel in...

ANO stel nuwe direkteure aan

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) het onlangs drie personeellede in die afdeling bevorder. Herdie aanstellings – twee direkteure en een adjunkdirekteur...

Kanselierslesing onthul geheime van die Nobelprys

​Hoe voel dit om die persoon te wees wat telefoonoproepe maak na die wêreld se voorste wetenskaplikes en navorsers om vir hulle te sê dat ʼn Nobelprys vir...

US en Stias gashere vir voorste kardiovaskulêre navorsers tydens Nobel-simposium

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek toonaangewende wêreldkundiges in kardiovaskulêre navorsing en geneeskunde verwelkom by die Nobel-simposium...

Gedenkdienste gehou hierdie week vir twee Maties wat onlangs oorlede is

​Die gedenkdienste van twee Maties wat die afgelope week in afsonderlike voorvalle oorlede is, word op Donderdag, 24 Oktober 2024 en Sondag, 27 Oktober gehou...

Stellenbosch Universiteit Bied Klimaataanpassing Werkswinkel Aan en Bou Globale Navorsingsvennootskappe

Van 9-11 Oktober 2024 het Stellenbosch Universiteit se PERIPERI U, in samewerking met internasionale vennote, die Klimaataanpassingsnavorsingsprogram (CARP)...

US Konferensie en Beraad doen beroep op dringende optrede teen honger

Die Kunstekaap-teatersentrum in Kaapstad was verlede week die middelpunt van intense debat en kennisuitruiling toe dit die gasheer was vir die jaarlikse...

Derdejaarstudente blink uit in internskapprogram

“My internskap het my toegerus met die vaardighede om verandering binne my belangstellingsbestek te skep en my geleer wat deur samewerking en passie bereik kan...

Kwantumtegnologieë kan innovasie, ekonomiese groei aanwakker – Prof Francesco Petruccione

​Prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sy intreerede op Woensdag 23 Oktober...

Stellenbosch Universiteit-personeel neem deel aan trilaterale uitruilprogram vir volhoubaarheid

Van 9-13 September 2024 het 'n afvaardiging van Stellenbosch Universiteit (SU) deelgeneem aan die derde ronde van die Trilaterale Personeelontwikkelings- en...
Subscribe to