Die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) ondergaan vanaf 1 Oktober 'n gedaanteverwisseling en word herorganiseer in twee kantore, Universiteit...
Wiskunde-studente van die US het goed gevaar by die onlangse Internasionale Wiskunde-kompetisie wat in Bulgarye gehou is, met honneursstudent Dylan Nelson wat...
Maties Judo is die mees onlangse span van die Universiteit Stellenbosch om 'n Universiteitesport Suid-Afrika (USSA)-titel te wen nadat hulle koning gekraai het...
Drie chemie-studente van die Universiteit Stellenbosch het goed gevaar tydens die Asiese Vereniging vir Polimere ( Asian Polymer Association) se jaarlikse...
Fietsryers van die Universiteit Stellenbosch het albei dae van die eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging wat die afgelope naweek in die Kaapse Wynlande...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die Maties-netbalspan het Donderdag (29 September) 'n historiese 54-38-oorwinning oor Kovsies behaal om na die Varsity Netbal-toernooi se halfeindronde deur te...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is tans besig om sy huidige Toelatingsbeleid te hersien. 'n Taakspan het 'n konsep-toelatingsbeleid saamgestel met die doel...
Die volgende kandidate is behoorlik genomineer: Mnr JS (Job) Amupanda: CV - Adjunk Dekaan aan die Universiteit van Namibie en magister graduandus aan US; 'n...
Me Nafiisah Chotun is een van drie vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat ingesluit is by ʼn groep van slegs 14 vroue wat as van die beste...