Professor Pregalan (Solosh) Pillay is aangestel as die Visedekaan: Sosiale Impak en Transformasie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vanaf 1...
Twee fisiologiestudente van die Universiteit Stellenbosch (US), Tanja Davis en Jenelle Govender, was onderskeidelik die wenner en naaswenner van die gesogte...
José HT Rocha (MSc), tans 'n PhD student in Bosbou onder Prof. Leonardo Gonçalves van die Agronomie en Bosbou Fakulteit (FAEF) van São Paulo Universiteit...
Woensdag (5 Oktober 2016) is Wêreld Onderwysersdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus skryf dr Lorna Dreyer van die Departement Opvoedkundige Sielkunde dat...
Die Universiteit van KwaZulu-Natal, was vanjaar die gasheer van die gesamentlike tweejaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging en die...
Die Russel Botman Gedenklesing ter herinnering aan die lewe van Prof Hayman Russel Botman, word jaarliks aangebied deur die Fakulteit Teologie, Universiteit...
Die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (FVSA) het prof. Anna-Mart Engelbrecht van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer met die Lasec-toekenning vir...
Warriors-kolwer Ryan Bailey het ná 15 jaar as eersterangse krieketspeler in September as hulpafrigter by Maties Krieket aangesluit. Nadat hy Suid-Afrika in 2002...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Konservatorium het Saterdagaand (1 Oktober) die Paarlse musikus Ronnie Samaai met die gesogte Parnassus-toekenning vereer...
In 'n verklaring na afloop van die forum van verskeie belanghebbers op 3 Oktober 2016 in Johannesburg word 'n beroep gedoen op universiteite en studente om so...