Die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vroeër vanjaar ʼn aantal groot pryse toegeken en dr Willem Anker en prof Louise Viljoen van die...
Vroeër vanjaar het die Departement Maatskaplike Werk Wêreld Maatskaplike Werk-dag 2016 (bekend in Engels as World Social Work Day, WSWD) gevier saam met 'n...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Gesamentlike verklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die...
Die FeesMustFall-veldtog kan transformerend wees mits studente, die regering en universiteite bereid is om sinvolle wyse met mekaar in gesprek te tree ten einde...
Nasionale Voedingsweek vind jaarliks van 9 tot 15 Oktober plaas. Vanjaar se tema, "Wees lief vir jou boontjies – eet droë bone, ertjies en lensies!", is gekies...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Shaahid Kajee, ʼn vierdejaar- mediese student, het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe en die Universiteit Stellenbosch (US) verteenwoordig by...
"ʼn Model-student. Ek wens ek het ʼn video van haar gehad sodat ek aan al die ander studente kon wys wat 'aktiewe leer' beteken en hoe dit lyk." Dit is die woorde...
As deel van breër samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die globale batebestuursmaatskappy Schroders het tien studente in die Fakulteit Ekonomiese...