Skip to main content

Internasionale Woordeboekdag word op 16 Oktober gevier

​Internasionale Woordeboekdag word op 16 Oktober gevier en die Universiteit Stellenbosch wil u graag daaraan herinner dat u daagliks gratis toegang het tot die...

Dekaansbeurs geskep om finalejaar-onderwysstudente te help

Goeie onderwysers is noodsaaklik om die globale leerkrisis op te los en die gaping tussen onderrig van swak gehalte en onderrig van goeie gehalte te verklein...

Ontmoet Dylan Barnard: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Dr Babette Rabie - Ontvang die Topdosent Toekenning in die Skool vir Publieke Leierskap.

Dr Babette Rabie - Ontvang die Topdosent Toekenning in die Skool vir Publieke Leierskap. Die 2016 top dosent kompetisie van die Fakulteit Ekonomiese en...

Google SA se McKend inspireer studente by eerste Loopbaankafee

Luke McKend, 'n BA alumnus en nasionale direkteur van Google SA, was Woensdag die eerste genooide spreker by die Loopbaankafee (Careers Café) van die...

Mense lewe langer in Afrika maar leefstylsiektes neem toe

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Malaria, HIV, pneumonia, and diarrhoea are the leading...

‘n Nuwe wêreldwye puntestelsel wys Afrika raak agter met gesondheidsdoelwitte

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. In September 2015 the United Nations General Assembly set the...

US-koor wen Varsity Sing-kompetisie

​Die US-koor het Donderdagaand (13 Oktober) weggestap as algehele wenners van die Varsity Sing-kompetisie se eerste reeks. Hulle het die topprys gewen van R70...

Ontmoet Rohan Hamman: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

ASSAf vereer top wetenskaplike van US met goue medalje

Prof. Brian van Wilgen, 'n toonaangewende bewaringekoloog van die DWT/NNS Sentrum vir Indringerbiologie (S·I·B) by die Universiteit Stellenbosch (US), is vereer...
Subscribe to