Skip to main content

Maties Sport vier studente-atlete se uitnemende prestasie

Vier studente se sportprestasies op internasionale vlak is vereer toe hulle by Maties Sport se jaarlikse toekenningsaand as die sportmans en sportvroue van die...

PhD-navorsing in net 100 karakters opgesom

"TB vermoor sonder vooroordeel van mens tot grootwild, maar binnekort is dit iets van die verlede. Superheld gevind!" Met hierdie 100 karakters het dr Wynand...

Kwollokwium vir studente, personeel en RBS

​AFRIKAANS VOLG BINNEKORT The Stellenbosch University management is committed to engagement with students, and various discussions in a variety of forums are...

Meer kinders oorleef kanker

Agt uit tien kinders met voldoende toegang tot gesondheidsorg het ʼn kans om kinderkanker te oorleef danksy vooruitgang op die gebied van medisyne en behandeling...

Personeel uitgenooi om deel te neem aan Jaarlikse Sportdag

​US-personeellede word uitgenooi om aan die 4 de Sportdag vir Personeel deel te neem. Datum: 24 November 2016 Plek: Coetzenburg-sportterrein Tyd: (12h30 vir)...

US vereer prominente meningsvormers, beleidmakers, sake- en akademiese leiers

Gerespekteerde meningsvormers, sakeleiers, beleidmakers en prominente akademici is onder die nuutste groep ontvangers van eregrade van die Universiteit...

Stellenbosch studente wen by skynhof

Universiteit Stellenbosch studente Mudzuli Rakhivane en Avuyile Gasela het deel gevorm van die span wat die 25ste African Human Rights Moot Court Competition...

U Betaalstrokie

​Aan all werknemers Neem asb kennis dat die betaalstrokie op selfhelp voortaan in pdf-formaat beskikbaar sal wees. Die stelsel is verander om outomaties die...

Wees lief vir jou bene – beskerm jou toekoms

Meer as 200 miljoen mense regoor die wêreld word geraak deur osteoporose (OP), ʼn siektetoestand waar lae beendigtheid daartoe lei dat beenfrakture maklik...

Verlofvoordele kitsgids

​Volg die skakel hieronder vir die Kitsgids: Verlofkitsgids
Subscribe to